Word filosofie - Wiki



af

cs

fur

ie

it

li

mwl

nl

pcd

ro

sco

sv

zea

Translation Wiki

filosofie
filosofieë

filosofie (Afrikaans)

Wiki



thumb, ''Die Skool van Athene'', 'n fresco deur Raphael
thumb, Kaart van Europa wat die werkplekke van die mees belangrike Filosowe vertoon
Filosofie of wysbegeerte is 'n vakgebied wat die kennis van, en insig in 'n verskeidenheid fundamentele sake najaag, soos byvoorbeeld realiteit, kennis, betekenis, waarde, bestaan en waarheid. In omgangstaal word die term ''filosofie'' baie keer gebruik om te dui op 'n ingesteldheid, uitgangspunt of lewensbeskouing. Hierdie artikel handel eerder oor filosofie as 'n akademiese vakgebied.

Wikipedia.org


-