Word fringe - Wiki



af

ar

bg

ca

cs

da

de

el

en

en-AU

en-CA

en-GB

en-NZ

en-US

en-ZA

engb

enus

es

eu

fi

fr

gd

gl

hu

it

ja

ku

la

lt

ms

nb

nl

oc

pl

pt

ro

ru

sk

sv

th

tl

tr

zh

Wiki

fringe
frînge

fringe (Afrikaans)

Wiki



Fringe was ’n eksperimentele teatergeselskap wat in 1977 in Kaapstad gestig is deur ’n groep akteurs, onder andere Dawie Malan, Chris Galloway en Bill Curry. Produksies sluit in ''Exit the King, Deathwatch, Die Van Aardes van Grootoor, Info Scandals'' en ''The Haunted Host''. Hulle het hoofsaaklik in Die Ruimte in Kaapstad opgetree, maar ook in die Baxter in dié stad en die Markteater in Johannesburg.

Wikipedia.org



Online users

142
 63
 26
 6
 6
 5
 5
           

         
Try something new!
Language:

-