Word mineraal - Wiki



af

et

frr

fy

nl

Translation Wiki Map

minerál
mineraal
minerall
mineral
minéral
minerał
minerál
mineraal
mineral
minerâl
mineral.

mineraal (Afrikaans)

Wiki



thumb, 270px, 'n Verskeidenheid minerale
Minerale is elemente of kristallyne verbindings van elemente wat op 'n natuurlike wyse in die aardkors voorkom. Minerale vorm in hidrotermale are, in vulkaniese en metamorfe gesteentes, en ook as die produk van verdamping. Minerale word geïdentifiseer op grond van hul kristalstruktuur, habitus, kleur, streep, glans, deursigtigheid, fluoressensie, hardheid, vastheid, splyting, breuk en relatiewe digtheid. Minerale word hoofsaaklik geklassifiseer as silikate, gedeë elemente, sulfiede, oksiede, haliede, karbonate of sulfate. Van die belangrikste minerale word hier bespreek.

Wikipedia.org


-