Word periode - Wiki



af

als

da

de

de-AT

de-CH

de-DE

de-old

eo

fr

frr

id

ie

la

lt

nb

nl

nn

nov

roa.tara

sr-latn

vls

Translation Wiki

període
periode
periòde
période
perioode
periodë

periode (Afrikaans)

Wiki



'n Periode kan verwys na een van die volgende:
  • Die tyd tussen twee ooreenstemmede punte in 'n golfvorm (bv. twee nulpunte). Sien periode (fisika).
  • Die tussenpose tussen twee ooreenstemmede punte op 'n funksie (veral trigonometriese funksies). Sien periode (calculus).
  • 'n Horisontale ry in die periodieke tabel. Sien periode (periodieke tabel).
  • 'n Tydvak in die algemeen, soos 'n tydvak in die geskiedenis.

    In die periodieke tabel van elemente is 'n periode 'n horisontale ry van die tabel. Periode-indelings word gedoen volgens die elektronkonfigurasie van die elemente. Elke periode eindig aan die regterkant van die tabel met 'n edelgas waarvan die buitenste elektronskil heeltemal gevul is. Omdat die skille nie almal ewe veel elektrone bevat nie, is die periodes nie almal ewe lank nie. Daar is 'n direkte verband tussen die periodenommers en die hoofkwantumgetalle van die skil wat in die periode gevul word.

    ’n Periode is op die geologiese tydskaal ’n tydperk wat korter as ’n eon of era is. Periodes kan wissel van 23 miljoen tot 250 miljoen jaar en word weer verdeel in epogs.

    duimnael, 300px, 'n Periodieke funksie met die periode daarop gemerk as
    In wiskunde is 'n periodieke funksie 'n funksie wat sy waardes herhaal met gereelde tussenposes of tydperke. Die belangrikste voorbeeld is die trigonometriese funksies, wat herhaal met tussenposes van 2π- radiale.

    Wikipedia.org


  • -